Skip to the content

Terreinplan

Negester Onrusrivier Google Satellite image

Negester Onrusrivier sluit twee afsonderlike ontwikkelings in: Negester Onrusrivier-Noord en Negester Onrusrivier-Suid. Onrusrivier-Noord bestaan uit 50 eietitel-eiendomme en Onrusrivier-Suid uit 75 eietitel-eiendomme asook ’n sorgsentrum met 50 deeltitelwooneenhede.

Die huisgroottes wissel van 144 m² tot 205 m²  en die prys van voltooide huise begin by R2 860 000.

 

ʼn Stukkie hemel-en-aarde

Negester Onrusrivier is die ideale plek vir vyftigplussers wat op soek is na ʼn uitstekende beleggingsgeleentheid en ʼn tuiste in ʼn veilige en prentjiemooi omgewing. Kontak ons nou om jou huisie-by-die-see te bekom.