Fasiliteite

Die sorgsentrum se fasiliteite is tot die inwoners van die leefstyl-landgoed se beskikking en sluit ʼn gesellige eetvertrek, sitkamer met ʼn kaggel, dameskroeg, klein biblioteek, haarsalon en ʼn kliniek in.

ATKV

ATKV as ontwikkelingsvennoot

Gerugsteun deur die ATKV het ons toegang tot keur eiendomme.