Terreinplan

Negester Onrusrivier sluit in twee onafhanklike ontwikkelinge:
Negester Onrusrivier Suid en Negester Onrusrivier Noord.

Onrusrivier Suid bestaan uit 73 vol-titel eiendomme met n deel-titel sorgsentrum van 50 wooneenhede en Onrusrivier Noord is n omheinde gemeenskap wat bestaan uit 49 vol-titel eiendomme met toegang tot die fasiliteite van Onrusrivier Suid.

Die eiendomme se groottes is tussen 144 m² tot 205 m².