Gemeenskap

Op 6 Desember 2014 het Negester Onrusrivier amptelik sy deure geopen toe ses inwoners by die sorgsentrum en landgoed ingetrek het, en vandag word die landgoed bykans ten volle bewoon met nagenoeg 200 inwoners. Die gemeenskap van Negester Onrusrivier is ʼn aktiewe en diverse groep mense wat dit geniet om gesellig te verkeer en aan sosiale byeenkomste, kultuur-, of bingo-aande deel te neem. Uitstappies word ook gereeld aangebied na die vele attraksies en geriewe wat Onrusrivier en Hermanus bied.

Negester Onrusrivier se beveiligde leefstyl-landgoed is ’n tuiste en heiligdom waar inwoners helder kan skyn, soos tereg in ons visiestelling omskryf word, omgewings waar die totale menswees van die vyftigplusser-groep versorg, verbeter en gekoester word.”

Belangrike Dokumente


Belangrike kontakinligting

Suid: Wyneth Jones
adminOR@negester.co.za
028 316 3661/58

Noord: Marlene Wiid
hpm@hermanus.co.za      

028 312 4474

08:00 – 17:00

Suid: Johan Koekemoer
028 316 4719 / 083 252 6648

Noord: Helgard Muller 
082 807 4332

Suid: Elmar van Tonder
081 534 5604

Noord: Hermanus Property Management (Marlene Wiid)
028 312 4474

Suid: Gert Lochner
084 969 6513 / 071 835 1100

Noord: Bekker van Wyk
082 779 0177

028 316 3661/58

Suid-hoofhek
063 675 4830

Noord-hoofhek
028 316 2136

Andrew Greeff Architects
028 313 1966

Suid: Elmar van Tonder
081 534 5604

Noord: Helgard Muller
082 807 4332

Suid: ER24
028 313 0911 / 082 452 6673

Suid: Maxi Call
086 106 3342

Noord: EMR
076 585 0899

Hermanus
076 512 3459

Hermanus
028 313 5322

Neville Griffin
072 605 9720

Stian Henn
082 380 5187

ATKV

ATKV as ontwikkelingsvennoot

Gerugsteun deur die ATKV het ons toegang tot keur eiendomme.